Internet Store and Ecommerce Solution Provider - Free Web Site - Free Web Space and Site Hosting - Web Hosting - High Speed Internet
Search the Web

Touch of Plaas - Riveroewer Kampering
Gaan na die tuisblad van Touch of Plaas Gaan na die Aktiwiteite by Touch of Plaas Gaan na die fasiliteite by Touch of Plaas Gaan na die tariewe by Touch of Plaas Gaan na die kontak besonderhede van Touch of Plaas
   
Aktiwiteite op Touch of Plaas Aktiwiteite op Touch of Plaas Aktiwiteite op Touch of Plaas Aktiwiteite op Touch of Plaas Aktiwiteite op Touch of Plaas Aktiwiteite op Touch of Plaas Aktiwiteite op Touch of Plaas Aktiwiteite op Touch of Plaas Aktiwiteite op Touch of Plaas Aktiwiteite op Touch of Plaas Aktiwiteite op Touch of Plaas Aktiwiteite op Touch of Plaas Aktiwiteite op Touch of Plaas Aktiwiteite op Touch of Plaas Aktiwiteite op Touch of Plaas Aktiwiteite op Touch of Plaas Aktiwiteite op Touch of Plaas
 
Hengel
Vir vissermanne is daar
genoeg rivier oewer - 
met verskeie vis soorte
Geelvis, Kurper & Baber:
Vir die natuur en
buitelewe 
liefhebbers is daar
baie om te doen:
Baie oop areas
vir die kinders om
al hulle energie te
spandeer:
Bote & rivierpret
speelgronde
Of u nou n hengelaar is
van beroem, wat 
kompetisies wen...
Kano, roeibote, swem
(geen motorbote)
en ander 'waterige'
aktiwiteite...
n Speelgrond...
       
 
Genoegsame spasie
om in te speel en
te hardloop,
Swimming
Die kreatiewe siel
vind baie vervulling in 
die natuur se oordadige 
sonsondergange, rustige
landskappe en veel meer...
Of visvang maar net u
stokperdjie is, en u die 
vars vis vir ete geniet...
         
         
Vlakwater om in
te ploeter tot jy 
weer honger word...
       
 ... Of indien u op die natuur 
liefhebbende manier 'visvang'
- u is net daar om 
die natuur te geniet...
Die rivier oewer verskaf aan
voelwaarnemers en diere
liefhebbers baie kyk genot:
Blou Apies, hase, die 
skugter otters en klein
duikertjies.  In die oop gras
is daar tarentale & patryse. 
terwyl die rivier spog met
vis arende, reiers - ook die 
pragtige Reuse Reier,
duikers, die verskeidenheid
van bos voels, en dan ook 
snags, die uile...
en piekniek 
plekke onder koel
bome om lekker te
sit en eet, voor ons
verder gaan speel...
Picnics
Klik op die foto om die rivier
 oewer van nader te beskou.
     
Klik op die foto om die
speelgrond van nader te sien.
Klik om foto te vergroot.
Klik om foto te vergroot.
           
             
Klik op die foto om nader te kyk
 die vlakwater speelplekke.
Klik om foto te vergroot.
Webwerf ontwerp kopiereg LaMygale. Alle Regte Voorbehou.
Tensy anders verklaar, inhoud kopiereg Touch of Plaas. Alle Regte Voorbehou.